Aalfred, die Mak Paling uit Duitsland

Aalfred, die Mak Paling uit Duitsland

$15.00

SKU 594

’n Duitse gesin se visvang-ekspedisie eindig baie anders as wat hulle verwag het … in plaas van die verwagte vangs vir aandete, eindig hulle met ’n nuwe, glibberige familielid op! Kort daarna bevind hulle hulself in die media se kollig en toe skoorsoekers van die bykomende gesinstoevoeging uitvind, maak hulle vuur onder die oewerhede om ondersoek in te stel en sake ‘reg te stel’.

Vind uit wat gebeur in hierdie spesiale boek deur meester storieverteller, Stanley W. Theron, met kunswerk deur die talentvolle illustreerder, Cara...

-
+
wishlist

’n Duitse gesin se visvang-ekspedisie eindig baie anders as wat hulle verwag het … in plaas van die verwagte vangs vir aandete, eindig hulle met ’n nuwe, glibberige familielid op! Kort daarna bevind hulle hulself in die media se kollig en toe skoorsoekers van die bykomende gesinstoevoeging uitvind, maak hulle vuur onder die oewerhede om ondersoek in te stel en sake ‘reg te stel’.

Vind uit wat gebeur in hierdie spesiale boek deur meester storieverteller, Stanley W. Theron, met kunswerk deur die talentvolle illustreerder, Cara Kruger.

English Translation:

A German family’s fishing expedition ends up very differently than expected ... instead of catching dinner, they end up with a new slippery family member! In next - to - no time they find themselves the centre of media attention and when some troublemakers find out about the extended family arrangement, they stir up the authorities to investigate and ‘set things right’.

Find out what happens in this special book with narrative by master storyteller, Stanley W. Theron, and spectacular artwork.